Sep 13, 2011

30 weeks!!


We took this pic today!!

6 comments:

  1. Myn liewe Cstelle en Suro-Sus,

    'N lof vir die heilige Skepper, dat julle reeds sover geraak het ...
    Hierdie wonderlike prentjie kom straks in my Blog!
    Baie kisses. Liefdevol uit Vlaanderen,
    Nadja
    <3

    xxxxx

    ReplyDelete
  2. Wow... so much has happened for you while I've been on my little blogging break. Your twins will be here in no time :)) Love always xoxo

    ReplyDelete
  3. Hi Cstelle,
    Ek lees nou jou vorige paar posts en sit met trane in my oe. Julle het so 'n ver pad gekom, dis net amazing! Daai tweetjies van jou is SO gelukkig om ouers soos jy en jou man (en natuurlik hulle wonderlike tannie!) te he. Ek is SO excited om hulle te 'ontmoet' deur jou blog, ons wag opgewonde saam met jou!!

    En dis absoluut amazing dat jy gaan borsvoed. Al is dit nou net druppels sal dit volwaardige melk raak as hulle eers aan jou drink, jy gaan dit so geniet om hulle styf vas te hou en in hulle oe te staar terwyl hulle voed... ag vrou, ek is net so chuffed vir jou part en baie, baie dankbaar als het so mooi vir julle uitgewerk.

    Baie sterkte vir die laaste paar weke se wag.
    xxx

    Riana

    ReplyDelete
  4. OH God, your babes are well on their way Cstelle !! 30 weeks .... Congrats to you and your surrosus !!

    ReplyDelete
  5. Dag liewe Cstelle en Suro-Sus,
    Surf eens na hierdie blog “Birth of a New Earth”, ek dink dat dit interessant is vir julle: Jeanice Barcelo, Long Island, New York, United States
    and I am a birth doula and childbirth educator, specializing in the healing and prevention of birth trauma. International speaker, a TV and radio show host, and the creator of the Birth of a New Earth Curriculum
    http://birthofanewearth.blogspot.com

    Sterkte in hierdie laaste weke voor die geboorte van jou wonderlike tweeling.
    Baie kisses. Heel liefdevol uit Vlaanderen,
    Nadja
    <3

    xoxo en nog xoxo

    ReplyDelete
  6. beautiful beautiful woman! lin xx

    ReplyDelete