Nov 30, 2010

Clexanne-tummy!!

At the moment, this is how my tummy is looking!! and I don't mind , just if its working!!!

5 comments:

  1. OMG! What we won't go through!!!! Sheesh!
    I have to agree anything is worth it so long as it's working...

    ReplyDelete
  2. Myn liewe Cstelle
    Yummi, yummi, love to see your tummy! Toe die beeld in my dasboard verskyn het gedink ek eers dat dit 'n foto van die maan of 'n planeet is (Lach!)
    God gee dat daar gesonde babatje(s) in jou liewe papzak mag groei.
    Baaie kisses, liefdevol,
    Jou vriendin
    Nadja

    xxxxxxxxxxxxxx
    In Vlaanderen het die gesneeuwd vannag.

    ReplyDelete
  3. O my goodness! Sjoe dit lyk erg! En ek het gedink my maag was al blou, maar nie eers naby so erg soos joune nie! Maar ek het nog nooit Clexanne gebruik nie. Maar soos jy sê dis vir 'n goeie doel!

    ReplyDelete
  4. SJOE, en ek't gekla na my dubbeldosis Cetrotide wat 'n appelkoos size bloukol gelos het...

    Hoeveel shots het jou maag so laat lyk? Wat is Clexanne? Dit klink evil! Sterkte, vrou!

    ReplyDelete
  5. Clexanne is bloed verdunners, ek spuit seker nou al 4 weke!!

    as jy net aan my raak is ek blou...

    ReplyDelete