Mar 17, 2011

Double Lucky!!!!

Just got the call !!!!!!!!

We are BOTH PREGNANT!!!!!!!!!!!

Me and Suro-sus!!!

9 comments:

  1. Liewe Cstelle,
    God zy Dank, my gebed vir julle is verhoor word. God sal julle verder help. Ek verheug my reeds op zwangerschapsfoto's van jou.
    Baaie baaie kisses. Liefdevol uit Vlaanderen,
    Nadja

    xxxxxxxxxxxxx

    ReplyDelete
  2. Jaaaaaaaaaaaaaaaa!!!!! Dis wonderlike nuus, ai ai ai! Genade, jou kop draai seker! So baie bly vir julle!

    Riana

    ReplyDelete
  3. Eks in so 'n deur mekaar spul, dit sink nog in!! maar ek so bly veral vir my sussie se part!! maandag trek ons weer bloed.

    dankie dat julle aan my dink, dit beteken baie!!

    cstelle

    ReplyDelete
  4. Awwwww, ek is SOOOOOO happy vir julle! Dit is great nuus!!

    ReplyDelete
  5. Waw ! Congrats ! Trips between the 2 of you !!
    Sophie

    ReplyDelete
  6. That is wonderful news! Congratulations!

    ReplyDelete
  7. Fantastic news... congratulations to you both :)) xoxo

    ReplyDelete
  8. Jy sal nie glo hoe bly ek vir jou en surro sus is nie! Dit is absoluut fantastiese nuus en het my dag gemaak gister! Julle, en die babatjies is in my gebede - hier moet 'n paar lewendige babatjies van kom!

    ReplyDelete
  9. What absolutely amazing awesome news!!!!!!!!!!! May you BOTH have a happy healthy pregnancy :-)
    very very very happy for you. You and DH absolutely deserve your happy ending.

    ReplyDelete