Liewe Cstelle, God zy Dank, my gebed vir julle is verhoor word. God sal julle verder help. Ek verheug my reeds op zwangerschapsfoto's van jou. Baaie baaie kisses. Liefdevol uit Vlaanderen, Nadja
Jy sal nie glo hoe bly ek vir jou en surro sus is nie! Dit is absoluut fantastiese nuus en het my dag gemaak gister! Julle, en die babatjies is in my gebede - hier moet 'n paar lewendige babatjies van kom!
What absolutely amazing awesome news!!!!!!!!!!! May you BOTH have a happy healthy pregnancy :-) very very very happy for you. You and DH absolutely deserve your happy ending.
Liewe Cstelle,
ReplyDeleteGod zy Dank, my gebed vir julle is verhoor word. God sal julle verder help. Ek verheug my reeds op zwangerschapsfoto's van jou.
Baaie baaie kisses. Liefdevol uit Vlaanderen,
Nadja
xxxxxxxxxxxxx
Jaaaaaaaaaaaaaaaa!!!!! Dis wonderlike nuus, ai ai ai! Genade, jou kop draai seker! So baie bly vir julle!
ReplyDeleteRiana
Eks in so 'n deur mekaar spul, dit sink nog in!! maar ek so bly veral vir my sussie se part!! maandag trek ons weer bloed.
ReplyDeletedankie dat julle aan my dink, dit beteken baie!!
cstelle
Awwwww, ek is SOOOOOO happy vir julle! Dit is great nuus!!
ReplyDeleteWaw ! Congrats ! Trips between the 2 of you !!
ReplyDeleteSophie
That is wonderful news! Congratulations!
ReplyDeleteFantastic news... congratulations to you both :)) xoxo
ReplyDeleteJy sal nie glo hoe bly ek vir jou en surro sus is nie! Dit is absoluut fantastiese nuus en het my dag gemaak gister! Julle, en die babatjies is in my gebede - hier moet 'n paar lewendige babatjies van kom!
ReplyDeleteWhat absolutely amazing awesome news!!!!!!!!!!! May you BOTH have a happy healthy pregnancy :-)
ReplyDeletevery very very happy for you. You and DH absolutely deserve your happy ending.