My heart is aching for you and yet so happy for you at the same time. What a weird experience fro you. I so wish that your pregnancy could have had a different ending this time (stating the obvious I know), but I will be sending your surrosus all the best wishes and hopes for a perfect healthy pregnancy, so you can hold your baby in your arms in November.
Ek is so jammer Cstelle! Ek is seker dat alhoewel dinge goed gaan met surrosus se beta moet dit nog steeds hartseer vir jou wees. Ek sal maar aanhou bid vir surrosus en die embies binne in haar!
baie jammer om te hoor van jou swangerskap, ek het so gehoop dat dit anders sou wees hierdie keer...
... en so baie, baie bly om te sien dat jou sus se beta so mooi lyk - fantasties!! Ek hoop en GLO dat jy oor 8 maande uiteindelik 'n mamma sal wees xxx
Myn Liewe Cstelle, Skryf alsjeblief die voornaam van jou Suro-sus om vir haar te kan bid. Ek vind geen ander troostwoorden vir jou : 't Is dit in die hemel so beslis is dat jy'n ander opgawe in hierdie wêreld het. Daar kan jy nie teen ingaan. Ek het self die ervaring om, ofskoon behandelings, geen kinders te kan kry ofskoon my destydse man gesond saad het en my organisme skynbaar in orde was. Julle is nog jonk, oorweeg miskien tog die opsie van 'n aanneming! Sterkte toegewenst in hierdie moeilike tyd. Gee verder jy zusterlijk liefde vir jou Suro-suster. Nie vergeet nie haar naam te noem. Baaie teere kisses. Heel liefdevol uit Vlaanderen, Jou vriendin Nadja <3
So very sorry about your beta and miscarriage. I can only imagine how difficult it must be for you.
I am happy that your sisters pregnancy is healthy and I pray that she has a trouble free 9 months, carrying your little baby/s. Hang in there and keep us updated xxx
So sorry to hear xoxo
ReplyDeleteMy heart is aching for you and yet so happy for you at the same time. What a weird experience fro you. I so wish that your pregnancy could have had a different ending this time (stating the obvious I know), but I will be sending your surrosus all the best wishes and hopes for a perfect healthy pregnancy, so you can hold your baby in your arms in November.
ReplyDeleteEk is so jammer Cstelle! Ek is seker dat alhoewel dinge goed gaan met surrosus se beta moet dit nog steeds hartseer vir jou wees. Ek sal maar aanhou bid vir surrosus en die embies binne in haar!
ReplyDeletebaie jammer om te hoor van jou swangerskap, ek het so gehoop dat dit anders sou wees hierdie keer...
ReplyDelete... en so baie, baie bly om te sien dat jou sus se beta so mooi lyk - fantasties!! Ek hoop en GLO dat jy oor 8 maande uiteindelik 'n mamma sal wees xxx
Riana
Myn Liewe Cstelle,
ReplyDeleteSkryf alsjeblief die voornaam van jou Suro-sus om vir haar te kan bid. Ek vind geen ander troostwoorden vir jou : 't Is dit in die hemel so beslis is dat jy'n ander opgawe in hierdie wêreld het. Daar kan jy nie teen ingaan. Ek het self die ervaring om, ofskoon behandelings, geen kinders te kan kry ofskoon my destydse man gesond saad het en my organisme skynbaar in orde was. Julle is nog jonk, oorweeg miskien tog die opsie van 'n aanneming!
Sterkte toegewenst in hierdie moeilike tyd. Gee verder jy zusterlijk liefde vir jou Suro-suster. Nie vergeet nie haar naam te noem.
Baaie teere kisses. Heel liefdevol uit Vlaanderen,
Jou vriendin
Nadja
<3
xxxxxxxxxxxxxxxxxxx
xxxxx
So very sorry about your beta and miscarriage. I can only imagine how difficult it must be for you.
ReplyDeleteI am happy that your sisters pregnancy is healthy and I pray that she has a trouble free 9 months, carrying your little baby/s. Hang in there and keep us updated
xxx