A friend of mine is busy doing an IVF right now, and although I have my own babies now I still have friends who is busy with their TTC journeys and I am still following their stories and hopes for the future.
I have been so many years busy with it, that now with my friend, it’s like dealing with it, feeling her feelings and having her hopes.
I was waiting for her day 1, counting the day till day 8, waiting to hear how many follicles she have, nerving-up for the retrieval of the eggs, waiting for the call of how many eggs...
And from the moment I have heard that they have start, All I can think of is PLEASE LET THIS BE IT FOR THEM, PLEASE!!!!!!! Please!!!!!!
Its the one thing you so badly want it, to be!! And it is the one thing you have NO control over. It is out of your hands you can just, HOPE.
I wish I was a fairy with a magic wand, who can give babyless-women babies!!
Sometimes I wish I can let disappear all the heartache, sorrow and tears of so many women out there...
Hi, elke nou en dan as ek kom loer na jou blog, gee dit my hoop. Jou babatjies is bewyse dat daar lig is aan die einde van die tonnel.
ReplyDeleteEk dink die onsekerhede vreet mens die meeste op. As ek net met sekerheid kon weet dat daar 'n happy ending wag...en as ek net kon weet wat fout is.
Ek weet dis dalk 'n persoonlike vraag, maar ek het gewonder, wanneer het jy besluit om 'n surrogaat te probeer? Hoe het jy geweet dis nie jou eierkwaliteit nie?
Ons bloedtoetse t.o.v immuniteit issues kom normaal terug, laparoskopies en AMH's en alle tellings lyk goed. My man se sperm is nie hot nie, maar slegter sperm het al mooi babatjies gemaak. MAAR iets groot is fout. Wat as dit tog my lyf is wat op een of ander manier die embrio's aanval?
Ek het die naweek begin wonder of ons nie dalk 'n surrogaat moet probeer saam met 'n PDD lang protokol siklus nie. Ek het 'n vriendin wat klaar 2 kiddies het en al herhaaldelike kere aangebied het om 'n surrogaat te wees, indien dit ooit sou nodig wees. Sy is in die mediese professie, so ek dink dit kan werk.
Hoe werk dit alles? Ek is regtig tans bereid om enige iets nuuts te probeer, want dit voel of NIKS werk nie.